Stad van Dawid

31°46′25″N 35°14′08″E / 31.77361°N 35.23556°O / 31.77361; 35.23556

Stad van Dawid (City of David - עיר דוד) is 'n argeologiese terrein in Jerusalem. Dit is langs die suidoostelike hoek van die mure van die Ou Stad van Jerusalem. Die terrein behels die paleis van koning Dawid, en sluit 'n watertonnel in wat deur koning Hiskia gebou is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search